Alitalia

Alitalia
'n Airbus A330 in Alitalia-kleure
IATA: AZ
ICAO: AZA
Roepsein: ALITALIA
Gestig:
  • 16 September 1946 (1946-09-16)
    (as Alitalia - Linee Aeree Italiane S.p.A.)
  • 12 Januarie 2009 (2009-01-12)
    (Alitalia - Compagnia Aerea Italiana S.p.A.)
  • 1 Januarie 2015 (2015-01-01)
    (Alitalia - Società Aerea Italiana S.p.A.)
Begin vlieg: 5 Mei 1947 en
13 Januarie 2009
Staak diens: 15 Oktober 2021
Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Fiumicino, Italië
Hooflughawe: Leonardo da Vinci–Fiumicino
Voorsitter: Luca Cordero di Montezemolo
Hoof- uitv. beampte: Cramer Ball (tot sluiting)
Bonusprogram: MilleMiglia
Alliansie: SkyTeam
Bestemmings: 92[1]
Vloot: 106 vliegtuie
Webtuiste: alitalia.com

Alitalia was die vlagdraer en nasionale lugredery van Italië en op 'n tyd die 19de grootste ter wêreld.[2] Die lugredery se hoofkwartier was in Fiumicino, Italië en sy spilpunt was die Lughawe Leonardo da Vinci–Fiumicino naby Rome.[3] Die naam "Alitalia" is 'n Italiaanse samevoeging van die woorde Ali (vleuels), en Italia (Italië).[4]

  1. "Alitalia-netwerk Winter 2013–2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2015. Besoek op 28 Maart 2014.
  2. "Alitalia" (in Engels). Foundation for Corporate Responsibility. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2017. Besoek op 29 Januarie 2012. Alitalia is the world's 19th largest passenger airline by fleet size
  3. www.alitalia.com. URL besoek op 9 Junie 2010
  4. "Alitalians do it better: The Italian revival" (in Engels). airport-technology.com. 24 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 29 Januarie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search